Help! My kind luister nie wanneer ek voorlees nie
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Dis ’n algemene uitdaging vir onderwyseresse en ouers: jy sit met ’n mooi storieboek, begin lees met entoesiasme … en die kind is óf op pad êrens heen, óf besig om ’n karretjie rond te stoot, óf gereed om heeltemal onverwante vrae te…

