Verjaag die winterkoue met dié oranje-groentesop
Resep deur: Karla Janse van Vuuren Winter en sop is vir my sinoniem, dis my trooskos wanneer die koue kom aanklop. Ek is een van daardie mense wat nie ’n liefhebber is van ’n dun, waterige soppie nie. Nee, gee my ’n lekker dik, vullende sop waarin my lepel sommer kan regop staan! Vandag deel…






