Konneksie

Kinders, chaos en konneksie: Die kuns om steeds ’n paartjie te bly

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Wanneer ’n paartjie ouers word, verander liefde dikwels van lang, rustige gesprekke en spontane afsprake na kosblikke, slaaproetines, skoolaktiwiteite en eindelose doenlysies. Tussen werk, huiswerk, wasgoed en kindersorg kan ’n huwelik maklik begin voel soos ’n praktiese vennootskap eerder as ’n liefdevolle verhouding. Tog hoef ouerskap nie die einde van…