Geestesgesondheid en jou kind. Hoekom dit belangrik is om daaroor te praat.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Geestesgesondheidsprobleme is aan die toeneem en dis veral ons kinders en tieners wat al hoe meer hierdeur geraak word. In vandag se lewe waar stres, trauma, sosiale druk en depressie deel is van ons bestaan, blyk dit dat veral ons kinders en tieners se geestesgesondheid ’n krisis geword het. In ’n…

