Vestig ’n lekker leesroetine van kleins af
Skrywer: Karla Janse van Vuuren “Stories moet deel wees van ons DNS, anders gaan ons algemene kennis, ons woordeskat, en selfs ons menswees daaronder ly,” meen dr. Nadia van der Merwe, ’n Afrikaansonderwyser by Helpmekaar Kollege en voormalige dosent aan die Universiteit van Johannesburg. Stories is natuurlik opgesluit in boeke, en die sleutel tot die…

