‘Tantrums’: Wanneer groot emosies oorneem
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Elke ouer het dit al beleef: daardie skielike, oorweldigende storm van trane, geskree en ledemate wat soos gaar spaghetti rondgeslinger word. Daar is min dinge so uitdagend soos ’n klein mensie wat vasgevang is in die hoë emosie van ’n “tantrum”. Vir ’n ouer kan dit onvoorspelbaar en selfs traumaties…



