Ystervarkies met mikrogolfkoek
Resep deur: Tiny Brümm Kinderpartytjies, kerkbasare en skoolsnoepies … Ystervarkies is reeds vir baie jare ‘n groot gunsteling in Suid-Afrikaanse kombuise. Marie Brümm deel haar skoonma se resep. Bestanddele Koek * 1½ k meel * 1 k suiker * 30 ml Maizena * Knippie sout * 1½ k kookwater * ¼ k olie * 2…

