Bemagtig jou kind om kalm te bly in ’n krisis
Skrywer: Karla Janse van Vuuren As ouers doen ons alles moontlik om ons kinders veilig te hou. Ons leer hulle om versigtig te wees wanneer hulle die pad moet oorsteek, om op hulle hoede te wees rondom vreemdelinge en nooit iewers heen te gaan sonder om vir ons te sê waar hulle is nie. Afrikaans.com…

