Endometriose – kry van jongs af hulp
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Op 8 Maart vier ons Internasionale Vrouedag waar ons alle fasette van vrouwees vier – die mooi en die moeilik. Vir miljoene vroue wêreldwyd is elke dag egter ’n stille stryd teen pyn omdat endometriose deel is van hulle lewens. Afrikaans.com het uitgevind dat volgens die Wereld Gesondheidsorganisasie, ly ongeveer…

