Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Maandelikse Argiewe: Maart 2026

You are here:
  1. Tuis
  2. 2026
  3. Maart

Skilder met woorde

Skilder met woorde en wen groot!

Luister dit, Luister nogDeur Afrikaans.com27 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Is jy lief vir Afrikaanse musiek, én hou jy daarvan om jouself deur kuns uit te druk? Dan is die tweede Skilder met Woorde-kompetisie net vir jou! Afrikaans.com se eerste Skilder met Woorde-kompetisie wat in 2021 plaasgevind het, was uiters suksesvol. Die kunstenaar Elsie Jooste en bekende musikant Anton Goosen…

Nicolette Kritzinger

Voel jy ook so moeg?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com27 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Mense dink babas huil baie. Wag tot jy 30 word. Ek staan een Saterdagoggend na ’n drafsessie in Kauai en wag vir my cappuccino met ’n bietjie ekstra room (as beloning dat ek nou net drie kilometer gehardloop het en nie my Skepper langs die pad ontmoet het nie). Ek het vanoggend…

Mel die storieverteller

Mel die Storieverteller pas nie sommer in ’n gewone boksie in nie.

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com25 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ons ken haar as Mel die Storieverteller op TikTok en die verhoog en as die stiller Melanie Welgemoed as sy haar sakehoed opsit en moet sorg dat haar begroting klop. Ja, selfs komediante en smaakmakers moet rekeninge betaal en kos koop. Tog sien sy die humor in alles wat in haar…

Christel van den Bergh

Christel – boervrou met kleinkassie-glans

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com25 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren “My grootste droom deesdae wanneer dit by my werk kom, is om mense te laat lag.” “Al die gewroeg van my vroeë 20’s is verby, en ek wil graag stories vertel waarmee mense hulle kan vereenselwig.” Só vertel die gewilde aktrise Christel van den Bergh aan Afrikaans.com tydens ’n telefoniese…

Noodhulp

Bemagtig jou kind om kalm te bly in ’n krisis

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com24 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren As ouers doen ons alles moontlik om ons kinders veilig te hou. Ons leer hulle om versigtig te wees wanneer hulle die pad moet oorsteek, om op hulle hoede te wees rondom vreemdelinge en nooit iewers heen te gaan sonder om vir ons te sê waar hulle is nie. Afrikaans.com…

Endometriose

Endometriose – kry van jongs af hulp

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com9 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Op 8 Maart vier ons Internasionale Vrouedag waar ons alle fasette van vrouwees vier – die mooi en die moeilik. Vir miljoene vroue wêreldwyd is elke dag egter ’n stille stryd teen pyn omdat endometriose deel is van hulle lewens. Afrikaans.com het uitgevind dat volgens die Wereld Gesondheidsorganisasie, ly ongeveer…

Lyfieveiligheid

Lyfieveiligheid vir jou kind

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com6 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Kinders floreer emosioneel binne ’n veilige omgewing waar hulle weet hulle word onvoorwaardelik aanvaar en liefgehê en kan daarom net hulleself wees. Hulle huis, mamma en pappa en dikwels versorgers is hulle veilige plek, maar binne spesifieke grense. Op dié manier, weet hulle te alle tye wat van hulle verwag word…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top