Pieter Fourie: Stil waarnemer wat inspirasie in die alledaagse vind.
Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt en Nicolette Kritzinger. Die digter Pieter Fourie sê vinnig dat ons hom nie moet verwar met die ontslape dramaturg met dieselfde naam nie, maar vertel dat hy al meer as 50 jaar sy “versies” skryf en versamel. Sê Pieter: “Ek is ’n stil waarnemer van mense, die natuur en herinneringe…



