Mienke Ehlers: “Jy moet jou skadukant se hand kan neem.”
Skrywer: Anja van den Berg Mienke Ehlers se sukses het nie oornag gebeur nie. Haar pad na die kollig was ‘n lang en fassinerende reis. Sy het eers vir jare agter die skerms gewerk, onder meer as stilis en rekwisiete-assistent. Vandag skitter sy in hoofrolle in trefferreekse soos Wyfie en Suidooster. Tog skuil daar ‘n…

