Praat só met jou baba
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Wenke vir hoe jy met jou baba kan kommunikeer Dis krities belangrik dat ouers en versorgers gereeld met babas en peuters moet gesels om die kinders se taalontwikkeling te ondersteun. Maar baie volwassenes (veral pappas) sukkel soms om te dink aan iets om…






