Luna Paige

Die sangeres en liedjieskrywer, Luna Paige, vier medemenslikheid met haar nuwe enkelsnit, “Die Oral”.

Persverklaring Foto: Ansurette Pretorius Na die sukses van haar somervrystelling, “Rustyd & Herhaal”, is Luna Paige se nuutste enkelsnit, “Die Oral” (The Everywhere), ’n roerende lofsang vir menslike konneksie en is dit ’n voorloper tot haar jongste album, #DieReisigers. ’n Globale inspirasie Die inspirasie vir “Die Oral” het vorm aangeneem op ’n stoep in Porto,…

KKNK

Uitsonderlike openingskonsert wag by 30ste KKNK

Mediaverklaring Foto: © Hans van der Veen Oudtshoorn-kunstenaars het verlede naweek, onder leiding van bekroonde musiekregisseur Janine Neethling, met repetisies vir die KKNK se Voluit Openingskonsert afgeskop. Hierdie konsert word Saterdag 28 Maart om 20:00 in die Feesmark aangebied. Kunstenaars wat op Vrydag 20 en Saterdag 21 Februarie deel van die repetisies was, was onder…

Marie Brumm

Karoomanna uit sy hand

Deur Karla Janse van Vuuren ’n Droom wat gebore is tydens daaglikse draffies tussen die stof en skape van ’n Noord-Kaapse Karooplaas, sorg nou dat Marie Brümm se resepte in duisende ander Suid-Afrikaanse foodies se kombuise gemaak word. Haar uiters suksesvolle Instagram-blad, waar sy haar kosskeppings deel, het tans meer as 107 000 volgelinge. Haar sukses…