Die baie stemme (en stiltes) van Sue Pyler-Slabbert
Skrywer: Anja van den Berg Of sy nou met gesag die nuus lees, of met sprankel Saterdae se radiogolwe laat gons, Sue Pyler-Slabbert se stem is sinoniem met professionaliteit. Maar agter die mikrofoon skuil daar ‘n vrou wie se hart diep in die Noord-Kaap en die Tuinroete geanker is; ‘n self-erkende huishen wat stilte bo…


