Die Kantoor

Die kantoor

Persverklaring Die meeste van ons ken die trefferreeks The Office waarin Ricky Gervais en Steve Carell onderskeidelik in die Britse en Amerikaanse weergawes die hoofrol vertolk. Nou het Suid-Afrika ons eie weergawe, Die kantoor, met Albert Pretorius wat die ikoniese rol van die baas speel. Showmax het pas die eerste lokprent vir Die kantoor vrygestel, die…