Niamh Beatrix Smith

Niamh Beatrix keer terug na haar wortels en bring hulde aan Afrikaans met haar liedjie, Nou praat jy.

Persverklaring Niamh bring Afrikaans na die internasionale country-toneel en wys dat ons taal tuis kan klink, selfs op ’n wêreldverhoog.  Ons lesers ken reeds die talentvolle Suid-Afrikaanse ekspat, Niamh Beatrix Smith, wat bekendheid verwerf het vir haar treffende vertolking van Die Heuwels Fantasties se Klein Tambotieboom, asook haar selfgeskrewe liedjies soos Irish Lad en Approval…

Afrikaans Makietie

Afrikaans is ’n versoeningstaal …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans Amptelik 100 bewys dat ware verandering moontlik is. Tydens die onlangse Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport se kultuurtoekennings vir 2025, was dit ’n riem onder die hart om te hoor dat die Afrikaans Amptelik 100-projek ook genomineer is. Die Departement staan vir bemagtiging, diversiteit en meertaligheid en die toekennings…

Leerhulp

Leerstrategieë en kunsmatige intelligensie

Saamgestel deur: Annelie van Jaarsveldt, prof Ignatius Gous Leerstrategieë en hoe leerders kunsmatige intelligensie kan inspan om leer te bemeester. Professor Ignatius Gous, emeritus professor voorheen verbonde aan Unisa, en ’n spesialis in effektiewe leermetodes het onlangs namens Afrikaans.com op die program Kompas op RSG gesels. Prof Gous het gepraat oor studiemetodes (oftewel bemeesteringstrategieë), hoekom…

leerhulp

Die belangrikheid van eksperimentering

Geskryf namens die AON deur: Lizette van Huyssteen van die Practica Program Ontwikkel so jou kind se vaardighede Eksperimentering is een van die ses komponente van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Die ander vyf is: lewensvreugde, verkenning, ontdekking, speel en kreatiwiteit. Hoe verskil verken, ontdek en eksperimenteer? Kinders verken wanneer hulle sonder ’n bepaalde verwagting…