Heleen Meyer - Eiers

Wenke met eiers

HET JY dít oor EIERS GEWEET? EIERS is een van die mees basiese en bekostigbare bestanddele. Om nie eers te praat van hoe veelsydig dit is nie. Het jy geweet dat eiers as ’n superkos beskou word? Dis nie net ’n volledige proteïen nie, maar ook ryk aan belangrike vitamiene, minerale, antioksidante en veral gesonde…

Afrikaans.ai

NOU is die regte tyd om die digitale funksionaliteit van Afrikaans uit te bou en te versterk.

Skrywer: Clara de Wet Artikel verkort deur: Afrikaans.ai Digitale funksionaliteit van Afrikaans Taal is ’n integrale deel van elke mens se daaglikse bestaan – so natuurlik soos asemhaling, en dikwels neem ons dit as vanselfsprekend aan. Tog, in ons vinnig veranderende wêreld word die waarde van ‘n moedertaal soms onderskat, en selfs bedreig, veral waar…

Akademia

Akademia se nuwe Paarl-kampus open

Foto verskaf: Links is Heindrich Wyngaard, voorsitter van die Kaapse Forum, en Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia. Persverklaring   Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese  Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit onthul nie, maar simbolies nóg…