Louis de Bruin

Louis de Bruin stel debuut-enkelsnit, ‘Moments’, vry

Persverklaring Louis de Bruin is opgewonde om die vrystelling van sy debuut-enkelsnit, “Moments”, ‘n kragtige rock-lied aan te kondig oor die eindelose siklus van die lewe. Die liedjie, geskryf en vervaardig deur Louis de Bruin en Renier Henning, ondersoek temas van selfrefleksie, eksistensiële bevraagtekening en persoonlike bevryding. Die titel, “Moments”, omsluit die kern van die…

Margaret Gardiner

Voormalige Mej. Heelal, Margaret Gardiner, se nuwe boek kry 5-ster resensies wêreldwyd!

Persverklaring Krediet (fotograaf): Willem Botha Margaret Gardiner se nuwe boek, die eerste in ’n reeks, Damaged Beauty: Joey Superstar, is in die VSA en VK bekendgestel en het reeds wêreldwyd lof ontvang met 5-ster resensies. (Die Afrikaanse weergawe: Bedorwe skoonheid: Joey Superster is nou deur Naledi in Suid-Afrika vrygestel.) Margaret Gardiner kry dit reg om…

‘n Viering van Afrikaans – hartstaal, kontreitaal … en soveel meer!

“Kind, as djy wil regte Afrikaans praat, doenit! Dis waam mamma jou lat opleerit; Kritisaais skrywers wat skryf soes mamma praat, maa moenie ve’wag mamma moe nou change nie.” – Gedig in Kaaps deur Peter Snyders Afrikaans is ’n familie van dialekte, daarom lyk die Afrikaanse spreektaal anders as Standaardafrikaans (wat ons ken as die Afrikaanse skryftaal).…