Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Jaarlikse Argiewe: 2025

You are here:
  1. Tuis
  2. 2025

Margaret Gardner

Margaret Gardiner se skoonheid is diepgewortel in haar menswees

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com4 April 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Vir enige vroue wat ‘minder as’ voel: Moenie toelaat dat ander jou definieer nie. Hou vas aan jou waarheid en vier dit wat jy is.” – Margaret Gardiner in rooi rose aanlyn (Maart 2025) Sy is lank, slank … beeldskoon en sy is onbeskaamd Suid-Afrikaans en lief vir Afrikaans. Dit is…

Velsorg

Waarom lyk ek oud ten spyte van … ?

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Jy was getrou jou gesig en smeer room aan en tog sukkel jy met velprobleme, soos ’n droë of olierige vel, plooie en so meer. Wat doen jy verkeerd? Hier is so paar redes: Jy gebruik produkte wat nie by jou veltipe pas nie. Jou vel is olierig, dus moet jy ligte produkte gebruik, of…

Speel

Waarom is speel so belangrik?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Speel is een van die ses merkers van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Kinders wat speel oefen om hul kreatiwiteit uit te leef. Hulle eksperimenteer, ervaar lewensvreugde, verken en maak ontdekkings. So dra kinders se speelervarings by om die ideale leeromgewing vanuit elke…

Nicolette Kritzinger

Ma-wees is nie kinderspeletjies nie!

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Ek het nie kinders nie, nee. Mag ek iets oor ander mense se kinders sê? Seker nie. Oukei, hier gaan ons. Is dit net ek of is almal besig om te kraam? Dis net babas, swangerskaptoetse en sonars waar jy kyk. Ek kan nie meer my Facebook oopmaak nie, dan kwyl iets…

Die vyf goed wat ons soggens moet vermy.

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

#1. Om oorweldig te voel oor die dinge wat jy vandag moet doen. Jy weet waarskynlik wat ons bedoel. Dit voel asof jou kop so pas jou kussing geraak het, en jou alarm gaan al weer af en jy word gedwing om jou oë oop te maak. Sodra dit gebeur, skakel jou brein aan en…

Suidoosterfees

Kuns is alles by Suidoosterfees 2025

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com19 Maart 2025Lewer kommentaar

Persverklaring Met Suidoosterfees 2025 se tema, “Kuns is alles”, herinner dié gewilde kunstefees Suid-Afrikaners dat kuns mense se lewens verryk en hoop bring. Kuns is meer as vermaak – dit help ons om die lewe en die wêreld beter te verstaan, en by feeste skep dit kosbare werksgeleenthede en stimuleer die plaaslike ekonomie. Vanjaar word…

KKNK

Topklas komediante by KKNK 2025

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com19 Maart 2025Lewer kommentaar

Persverklaring Feesgangers by die KKNK kan uitsien na hope om oor te lag – van skreeusnaakse stand-up, tot briljante eenpersoon-komedies. Gunstelinge op die verhoog én nuwe talent beloof iets vir elke humorsin. Die 29ste KKNK, geborg deur Absa, word van 1 tot 6 April op Oudtshoorn aangebied, met ’n spesiale openingskonsert en aandmark op 31…

Nuuskierigheid

Prikkel jou kind se nuuskierigheid

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com19 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Kinders moet vroeg leer om dinamies te wees. Dit werk nie meer in die 21ste eeu om terug te staan, die minimum te leer wat van jou verwag word en te wag vir ander mense om inisiatief te neem en vir jou…

PEV

Patologiese eisevermyding (PEV) – Artikel 2

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur verona18 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wanneer jou kind nie sy optrede kan beheer nie. Verlede week het Afrikaans.com gesels oor wat PEV is en hoe jy as ouer dit kan hanteer as jou kind daaraan ly. In die tweede gedeelte gesels ons verder oor PEV en vertel jou meer oor outistiese eisevermyding, die tipiese gedagtes waarmee…

SBA

Het jy ’n storie om te deel? Skryf in vir die SBA se Zoë-storiekompetisie!

Taalnuus, Weet ditDeur Afrikaans.com18 Maart 2025Lewer kommentaar

SBA vrystelling: Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans Zoë-storiekompetisie! Ons weet daar leef duisende avonture in jou kop. Van verhale oor monsters wat onder beddens skuil, tot prinsesse in groot paleise, tot ’n geheimsinnige skat iewers in die diep, blou see. Ons wil saam met jou op reis gaan! Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans…

←1
234567891011
…121314151617→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top