FEDSAS

FEDSAS videoreeks

Skrywer: Seugnet van Zyl  In ’n splinternuwe videoreeks in samewerking met die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) gaan Afrikaans.com in die komende maande ouers meer vertroud maak met onderwerpe soos: Hoe kies ek ’n skool vir my kind; Die gemeenskap wat ’n skool dra; Die rol van ’n beheerliggaam van ’n skool; Tegnologie…

via

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Vereistes vir toelating tot ‘n universiteit. Episode 4

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 4: 12 Mei 2025 Gasspreker: Azelda du Plessis Wat is die vereistes vir toelating tot ‘n universiteit? In die vierde episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Azelda du Plessis, senior bemarker by Noordwes-Universiteit oor die vereistes om toelating tot ‘n universiteit te verkry.…

Afrikaans 100 jaar

Afrikaans is ons

Skrywer: Seugnet van Zyl Foto: René Arendse, adjunkkoördineerder van Afrikaans Amptelik 100 Afrikaans is ons Dit was onomwonde die boodskap met die eeufeesviering van Afrikaans in die Kaap. René Arendse, nasionale adjunkkoördineerder van Afrikaanse Amptelik 100, het gesê Afrikaans is elkeen van ons. “Ons is meer eenders as wat ons anders is.” Die openingseremonie van…

velsorgflaters

Velsorgflaters

Velsorgflaters Jy was getrou jou gesig en smeer room aan en tog sukkel jy met velprobleme, soos ’n droë of olierige vel, plooie en so meer. Wat doen jy verkeerd? Hier is so paar redes: Jy gebruik produkte wat nie by jou veltipe pas nie. Jou vel is olierig, dus moet jy ligte produkte gebruik,…

Lugbraaier-wenke (Heleen Meyer)

Het jy ook al ’n LUGBRAAIER aangeskaf? Dis inderdaad ’n baie handige ‘nuwe’ toevoeging tot vele Suid-Afrikaanse kombuise. Nie net is lugbraaiers gerieflik en vinnig om te gebruik nie, maar as jy slim kies, kan jy aansienlik gesonder kosmaak daarmee. Hier is @heleenmeyerfood se SEWE SLIM KOMBUISWENKE as dit kom by die gebruik en versorging…