Liewe tiener, rigting is belangriker as jou spoed
Hildegard Havenga se visie is om ander tieners op te hef en te bemagtig waar sy kan. Sy doen dit deur haar eie ervarings te deel, want as ‘n doodgewone tiener van Pretoria, sukkel sy ook gereeld met haar eie uitdagings en struikelblokke. Uit haar eie pen, deel Hildegard haar gevoelens oor ‘n tiener se toekomsplanne: “Die Junie-eksamen is…










