Sit ’n wag voor jou mond …
Ons het mos maar almal ons eie mening, en deel dit tog so graag gevraagd en ongevraagd. Maar … soms is dit beter om stil te bly … en buitendien is stilte mos ook ’n antwoord. Bly liewer stil as: Jy nie die volle verhaal ken nie. Jy weet dit gaan moeilik wees om jou…







