Sy borrel, sy bruis … en wat jy sien, is wat jy kry.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Sy borrel, sy bruis … en wat jy sien, is wat jy kry. Dit is Eloise Cupido. Dalk ken jy haar beter as die gewilde aanbieder van “Intussen” op RSG, of het jy haar op televisie in onder andere “Pasella”, “Kwêla”, “Artcha” en “Belboks”, of as seremoniemeester op die verhoog gesien.…

