Verander jou denke vir ‘n vervulde lewe
Ons is mos maar geneig om vas te klou aan ons oortuigings en dit is goed, maar soms is dit nodig om ‘n stappie terug te neem, te besin en te erken: Soms is dit nodig om iets te laat gaan om ware vryheid te beleef. Woorde wek, maar optrede trek (jou optrede is wat…





