Koolslaai met ’n kinkel (Heleen Meyer)
Vir baie mense is ’n koolslaai sinoniem met fyngesnyde kool, gerasperde wortel, dalk ’n bietjie pynappel en ’n redelike hoeveelheid mayonnaise. In hierdie resep van Heleen Meyer is daar geen teken van mayonnaise nie. Die slaaisous het ’n lipafleklekker basis van sojasous en gemmer en is perfek saam met die vars bestanddele. Jy kan amper…






