Nuuseum

Nuuseum loods die grootste digitale argief in Afrikaans

Persverklaring ‘Erfenis vir die Toekoms’: ’n Nuwe digitale tuiste vir Afrikaanse kultuur STELLENBOSCH, 24 November 2025 – Die breë Afrikaanse kultuurerfenis kry ’n nuwe digitale lewe met die bekendstelling van Nuuseum, ’n nie-winsgewende organisasie wat daarop gemik is om Suid-Afrika se diverse Afrikaanse geskiedenis, kuns, musiek, landbou, en sport vir toekomstige geslagte te bewaar. In…

Kokertoekennings 2025

Die 2025-Kokers brand behoorlik met onblusbare passie

Persverklaring  Die Afrikaanse Taalraad (ATR) kondig met trots die 2025-Kokerwenners aan – ’n uiteenlopende groep taalpraktisyns, opvoeders, skrywers, kultuuraktiviste, kunstenaars en jong rolmodelle wie se werk die veelsydigheid, kreatiwiteit en lewenskrag van Afrikaans bekragtig. Vanjaar se wenners vorm saam ’n indrukwekkende tapisserie van talent en toewyding wat Afrikaans se plek in die breër Suid-Afrikaanse gemeenskap…