Om vrylik te kan asemhaal …
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Anchen van Dyk presteer en inspireer ten spyte van sistiese fibrose. So dikwels aanvaar ons dinge vanselfsprekend, dink nie twee keer daaroor nie – dit kom sommer vanself. Soos om asem te haal, ’n ent te hardloop sonder om te snak na asem, trappe te klim sonder om kortasem te raak.…

