Tuis 9 2025 9 October ( Page 2 )
Leerstrategieë en kunsmatige intelligensie

Leerstrategieë en kunsmatige intelligensie

Saamgestel deur: Annelie van Jaarsveldt, prof Ignatius Gous Leerstrategieë en hoe leerders kunsmatige intelligensie kan inspan om leer te bemeester. Professor Ignatius Gous, emeritus professor voorheen verbonde aan Unisa, en...

read more
Legkaartbou in die kleuterfase: Meer as net pret

Legkaartbou in die kleuterfase: Meer as net pret

Deur Marietjie Havenga, Skoleondersteuningsentrum: Onderwysspesialis Díe waarde van legkaartbou Wanneer ’n kind voor ’n legkaart sit en vol konsentrasie probeer uitwerk waar elke stukkie pas, gebeur daar iets wonderliks – nie...

read more
Sestig is nog lank nie oor die muur nie!

Sestig is nog lank nie oor die muur nie!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Neem vandag die eerste stap na ’n gesonder lewe. ‘n Mens is nooit te oud om te begin oefen, gewig – veral liggaamsvet – te verloor of slap spiere te verstewig nie. Al wat dit vereis, is die...

read more
Die belangrikheid van eksperimentering

Die belangrikheid van eksperimentering

Geskryf namens die AON deur: Lizette van Huyssteen van die Practica Program Ontwikkel so jou kind se vaardighede Eksperimentering is een van die ses komponente van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Die ander vyf is:...

read more