Akademia se nuwe Paarl-kampus open
Foto verskaf: Links is Heindrich Wyngaard, voorsitter van die Kaapse Forum, en Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia. Persverklaring Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit onthul nie, maar simbolies nóg…

