Afrikaans Makietie

Afrikaans is ’n versoeningstaal …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans Amptelik 100 bewys dat ware verandering moontlik is. Tydens die onlangse Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport se kultuurtoekennings vir 2025, was dit ’n riem onder die hart om te hoor dat die Afrikaans Amptelik 100-projek ook genomineer is. Die Departement staan vir bemagtiging, diversiteit en meertaligheid en die toekennings…