“Orkney snork nie!”-akteur weer in sepie te sien
Skrywer: Seugnet van Zyl Drama bruis deur sy bloed Vir die eerste keer in dekades is Anrich Herbst weer op die kassie en in ’n sepie te sien. Kykers onthou vir Anrich veral as die ougat Wimpie (toe 15 jaar oud) in Orkney snork nie, as Dewald Vorster in Egoli: Plek van goud en natuurlik…


