Akademia

Akademia se nuwe Paarl-kampus open

Foto verskaf: Links is Heindrich Wyngaard, voorsitter van die Kaapse Forum, en Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia. Persverklaring   Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese  Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit onthul nie, maar simbolies nóg…

Niamh Beatrix Smith

Niamh Beatrix keer terug na haar wortels en bring hulde aan Afrikaans met haar liedjie, Nou praat jy.

Persverklaring Niamh bring Afrikaans na die internasionale country-toneel en wys dat ons taal tuis kan klink, selfs op ’n wêreldverhoog.  Ons lesers ken reeds die talentvolle Suid-Afrikaanse ekspat, Niamh Beatrix Smith, wat bekendheid verwerf het vir haar treffende vertolking van Die Heuwels Fantasties se Klein Tambotieboom, asook haar selfgeskrewe liedjies soos Irish Lad en Approval…

Afrikaans Makietie

Afrikaans is ’n versoeningstaal …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans Amptelik 100 bewys dat ware verandering moontlik is. Tydens die onlangse Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport se kultuurtoekennings vir 2025, was dit ’n riem onder die hart om te hoor dat die Afrikaans Amptelik 100-projek ook genomineer is. Die Departement staan vir bemagtiging, diversiteit en meertaligheid en die toekennings…