Jong redenaar se roemryke toespraak
Skrywer: Seugnet van Zyl Hoe sê jy? ’n Jong skolier van ’n laerskool in Somerset-Wes in die Kaap sou nooit kon raai dat haar redenaarstoespraak oor ’n byna taboe-onderwerp se omvang só groot sou wees nie. Berné Peters (13) in graad 7 aan die Laerskool De Hoop vertel dat sy vanjaar die onderwerp vir haar…

