Geliefde hondjie gaan nou Afrikaans praat
Skrywer: Seugnet van Zyl Animasiereeks oor hondjie en haar gesin nou in Afrikaans Afrikaanse kinders sal baie in hulle noppies wees, want die immergewilde en geliefde animasiereeks, Bluey, gaan nou in hulle moedertaal vertel word. Bluey, ’n Australiese beeshond, en haar gesin is ’n wêreldwye treffer onder kinders en selfs ouers. Bluey, haar sussie, Bingo,…

