Wat beteken jou moedertaal vir jou?
“Taal is die kragtigste manier om kultuur te bewaar en te ontwikkel en dit regoor die wêreld te bevorder.” – UNESCO Jou moedertaal is die taal wat jy van voor geboorte af reeds gehoor het. Dit is die taal waarin jy jou eerste woorde geuiter het. Die taal waarin jy jou eerste stories en rympies…

