Speelfilm: My f*k, Marelize!
Persverklaring Die 13de Silwerskermfees spog met ’n ryke oes van 21 kortfilms, waaronder dokumentêre, onafhanklike kortfilms, asook kortfilms deur gevestigde én opkomende filmmakers. Ook word ses vollengte speelfilms, waarvan vyf debute van die betrokke regisseurs is, bekendgestel. In 2025 is daar sewe dokumentêre prente op die program teenoor verlede jaar se vyf. Onderwerpe wat in dié films…

