MOS-Wêreldwyd brei aanlyn kurrikulum uit
Persverklaring MOS-Wêreldwyd brei aanlyn kurrikulum uit na grondslagfase vir graad R tot 3 Die MOS Inisiatief is opgewonde om aan te kondig dat ons gewilde aanlyn platform, MOS-Wêreldwyd, vanaf 2026 ook grondslagfaseleerders (graad R tot 3) sal akkommodeer. Hierdie uitbreiding is die volgende natuurlike stap in ons groei, vir ouers wat hul kinders se onderrig…



