70-jarige deel 14 lesse wat die lewe hom geleer het
Skrywer: Anoniem Afrikaans.com deel graag die volgende lewenslesse wat ’n bejaarde persoon anoniem gedeel het. Op die vraag oor die veranderinge wat hy op sy 70 plusjare binne homself ervaar, het hy die volgende lewenslesse gedeel: Nadat ek my lewe lank my ouers, my sibbe, my eggenote, my kinders en my vriende liefgehad het, het…


