Die Vyftigers
Persverklaring Die Vyftigers – ’n Rooiwarm vertoning vir ’n eenmalige Afrikaanse viering 2025 is ’n jaar van mylpale: Afrikaans vier sy 100ste amptelike bestaansjaar, en vier van die taal se mees oorspronklike, geliefde kunstenaarseuns, vier hul 50ste omwenteling om die son. Die resultaat? ’n Onvergeetlike vertoning genaamd Die Vyftigers – ’n musikale viering van die…

