VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Leerhulp. Episode 12
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 12: 7 Julie 2025 Gasspreker: Louis Swanepoel Watter skool is die mees geskikte vir my kind? In episode 12 beantwoord Louis Swanepoel, president van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) ons vrae oor hoe ouers te werk moet gaan om ’n geskikte skool vir hulle kinders te kies en watter aspekte om…

