My-F_k,-Marelize

Speelfilm: My f*k, Marelize!

Persverklaring Die 13de Silwerskermfees spog met ’n ryke oes van 21 kortfilms, waaronder dokumentêre, onafhanklike kortfilms, asook kortfilms deur gevestigde én opkomende filmmakers. Ook word ses vollengte speelfilms, waarvan vyf debute van die betrokke regisseurs is, bekendgestel. In 2025 is daar sewe dokumentêre prente op die program teenoor verlede jaar se vyf. Onderwerpe wat in dié films…

Dispraksie

Dispraksie: Wanneer jou kind skynbaar lomp is

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dispraksie: Wanneer jou kind skynbaar lomp is, nie veters kan bind nie of sukkel om ’n bal te vang … Dispraksie (dyspraxia in Engels), ook bekend as ontwikkelingskoördinasieversteuring, is ’n neuro-ontwikkelingstoestand wat in die kinderjare begin en veroorsaak dat die kind probleme met motoriese (beweging) en koördinasievaardighede ondervind. Ongeveer 6% van…

via

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Aandagafleibaarheid- en hiperaktiwiteit. Episode 13

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 13: 12 Julie 2025 Gasspreker: Juané du Randt Hoe word Aandagafleibaarheid- en hiperaktiwiteit gediagnoseer. In die laaste episode van Seisoen 2 van die Via-programreeks, “Maak die beste van jou kind”, gesels projekleier en berader, Juané du Randt, oor die diagnose van ADHD. Juané is verbonde aan Goldilocks en die Bear…

Toekomsfiks

Word veranderingsfiks en stap jou loopbaantoekoms met selfvertroue tegemoet – Akademia-kundige

Skrywer: Akademia Die wêreld verander teen ʼn snelle pas terwyl innoverende tegnologieë en toekomstendense op ʼn byna daaglikse basis nuwe en opwindende geleenthede tot gevolg het. Hierdie realiteit het ook ʼn besliste invloed op beroepsbeplanning en -voorbereiding. Dr. Annelize van Antwerp, voorligtingsielkundige verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling, meen hoewel verandering ʼn gegewe is, dit toenemend…