Roeline Daneel – hou met gemak al die balle in die lug
Skrywer: Seugnet van Zyl Met ’n besige paar maande agter die rug, het daar nou saam met die koue Kaapse weer ’n effens stadiger pas vir Roeline Daneel, ’n aktrise, stemkunstenaar en ma van twee, aangebreek. Roeline het ’n konstante teenwoordigheid op kykNET, waar sy sedert 2011 in minstens 10 reekse gespeel het, waaronder Arendsvlei,…

