Anton Goosen: Aweh!
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wat jy sien is wat jy kry … suiwer Anton-magic. Hy staan dalk bekend as die Liedjieboer, die Vader van Afrikaanse rock, en Jantjie Blom, is boonop eksentriek en beslis nie ’n konformis nie, maar uiteindelik is hy net Anton Goosen – musikale genie – wat na dekades dit steeds regkry…


