Gebruik sosiale media soos ’n pro: Die moets en moenies.
Skrywer: Seugnet van Zyl Gebruik sosiale media soos ’n pro: Die moets en moenies. Jy dink dalk jy het sosiale media onder die knie of weet immers hoe Facebook werk. Afrikaans.com het by Magriet Groenewald, eienaar en stigterslid van Magriet.co, ’n aanlyn sosialemediasakeskool, gaan aanklop om seker te maak dat jy sosiale media nie net…




