VIA Gesels

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Eksamenvoorbereiding. Episode 10

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 10: 23 Junie 2025 Gasspreker: Immanuel Europa  Hoe om beter vir ‘n eksamen voor te berei. In episode 10 gesels Immanuel Europa, Senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor eksamenvoorbereiding, die rol wat die opvoeder in die proses speel en wat die leerder se verantwoordelikheid is. Eksamenvoorbereiding is…

Robotika en kodering

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Kodering en robotika. Episode 8

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 8: 7Junie 2025 Gasspreker: Felix Spies Kodering en robotika. In die agste episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Felix Spies, die stigter en uitvoerende hoof van Siyafunda Education Foundations oor die belangrikheid van robotika-onderrig, die hindernisse en hoe ouers hul kinders kan aanmoedig…