Afrikaans se eeuviering sal nou vir altyd as ’n spesiale muntstuk voortleef.

Skrywer: Seugnet van Zyl Gedenkmunt vir Afrikaans 100 Afrikaans as amptelike taal het op 8 Mei vanjaar amptelik honderd jaar oud geword. Die Afrikaans is 100-gedenkmunt vier ons moedertaal en laat die geskiedenis van Afrikaans leef. Landon Coleske, projekbestuurder van die gedenkmunt en lid van die Bassani-veilingshuis se bestuur, sê hierdie unieke munte stel Suid-Afrikaners in…