VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Hoekom en hoe leer ek. Episode 5
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 5: 19 Mei 2025 Gasspreker: Dr Ignatius Gous Hoekom en hoe leer ek In die vyfde episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels dr Ignatius Gous, verbonde aan Unisa en ’n spesialis in effektiewe leermetodes oor hoekom ’n mens leer en wat die beste…