Verander jou lewe met ’n skryfkursus!
Persverklaring Skryfnet het ʼn verskeidenheid kursusse wat jou skryfdrome kan waar maak, ongeag of jy wil liedjies, boeke of nuusberigte skryf. Bespreek nou jou plek en gee jou passie vlerke! Skryf soos ’n joernalis Die kursus fokus op die basiese kennis en vaardighede van joernalistieke skryfwerk, soos: ▪ Waar kry ek ʼn goeie storie? ▪…


