VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Moedertaalonderrig. Episode 3

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 3: 3 Mei 2025 Gasspreker: Daan Potgieter Waarom is moedertaalonderrig so belangrik? In die derde episode van die reeks, Maak die beste van jou kind, op die Via-TV-programreeks gesels, plaas Daan Potgieter, voorsitter van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) die kollig op moedertaalonderrig en die belangrikheid daarvan. Hy gee ook sy…